← Back to team overview

ubuntu-za-maties team mailing list archive

Fwd: FW: INTERNET BYKOMENDE HULP MET KOSTES KAMPUSBRIEF - 15 APRIL 2010

 

---------- Forwarded message ----------
From: Gibson, Hilton <hgibson@xxxxxxxxx> <hgibson@xxxxxxxxx>
Date: 2010/4/15
Subject: FW: INTERNET BYKOMENDE HULP MET KOSTES KAMPUSBRIEF - 15 APRIL 2010
To: "hilton.gibson@xxxxxxxxx" <hilton.gibson@xxxxxxxxx>



Hilton Gibson
Systems Administrator
JS Gericke Library
Stellenbosch University
Private Bag X5036 Stellenbosch 7599
South Africa

Tel: +27 21 808 4100 | Cell: +27 84 646 4758
________________________________________
From: Klapwijk, WOUTER <wklap@xxxxxxxxx>
Sent: 15 April 2010 11:10 AM
To: Gibson, Hilton <hgibson@xxxxxxxxx>
Subject: FW: INTERNET BYKOMENDE HULP MET KOSTES KAMPUSBRIEF - 15 APRIL 2010

________________________________________________________
Wouter Klapwijk
Senior software specialist
Library and Information Service, Stellenbosch University
Tel: +27 21 808-4378, Fax: +27 21 808-3723, Mobile: 083 3888 270
http://library.sun.ac.za<http://library.sun.ac.za/>


From: Traut, Pietie <ptraut@xxxxxxxxx>
Sent: 15 April 2010 10:03
To: Uys, Petro <puys@xxxxxxxxx>
Cc: Heesen, Bernard <bernardh@xxxxxxxxx>; Smit, Joe <jsmit@xxxxxxxxx>;
Dreijer, Helmi <mwd@xxxxxxxxx>; De Beer, Chris, Mnr <jcdb@xxxxxxxxx>; Louw,
Jan <jlo@xxxxxxxxx>; 'dgm@xxxxxxxxx'; De Kock, Ilse, Me <idk@xxxxxxxxx>;
Andre Du Toit <adt@xxxxxxxxx>; Van Rooyen, Johan <jdvr@xxxxxxxxx>; Seidel
Ralf BPC; Wiles, David <dw@xxxxxxxxx>; Klapwijk, WOUTER <wklap@xxxxxxxxx>
Subject: INTERNET BYKOMENDE HULP MET KOSTES KAMPUSBRIEF - 15 APRIL 2010

More Petro

Aangeheg is die dokumente soos bespreek. Dit moet asb so wyd moontlik met
alle studente kommunikeer word.

Ons wil die nuwe NXINETKEY ook graag vir sowat ‘n week vanaf 19 April slegs
binne IT uitrol. Die RGA Bestuurders gaan dit ook van Maandag af in die
RGA’s uitrol. Sodra as wat dit duidelik is dat die stelsel goed werk, kan
ons dit verder binne die studentegemeenskap op die kampus uitrol.

Die aangehegte dokumente moet asb soos volg hanteer word :

Die boodskap op bladsy 1 is die Algemene boodskap wat aan almal gestuur word
om die nuwe fasiliteit bekend te stel. Jy sal merk dat daar onder aan
hierdie boodskap verwys word na ‘n skakel. Julle moet asb die skakel toeken
en dit moet wys na die volgende blad wat meer detail  oor die nuwe stelsel
gee. Aan die einde van hierdie detail blad word daar onder paragaaf (i)
verwys na ‘n ander skakel. Daar moet ook ‘n skakel geskep word wat die
gebruiker dan neem na die file wat hy/sy moet installer wat dan die nuwe
NXINETKEY sal installeer.

Laat weet indien iets nie duidelik is nie.

Groete.

Pietie



-- 
Systems Administrator
Library and Information Services
Stellenbosch University

http://www.sun.ac.za
http://library.sun.ac.za
http://scholar.sun.ac.za
http://ubuntu.sun.ac.za

Attachment: INTERNET BYKOMENDE HULP MET KOSTES KAMPUSBRIEF - 15 APRIL 2010.doc
Description: MS-Word document