← Back to team overview

ubuntu-l10n-af team mailing list archive

Gebruik van hoofletters in Afrikaanse vertalings

 

More almal

Ek het onlangs begin help met die vertaling van Ubuntu.

Net 'n vinnige vraag oor iets wat my kwel.

Is daar 'n beleid in Afrikaans oor wanneer ons die hoofletters wat in
die Engels gebruik word respekteer, en wanneer nie?

Hier is 'n skakel na die "Capitalization Style Guidelines for User
Interace Elements" in Engels:
http://library.gnome.org/devel/hig-book/nightly/design-text-labels.html.en#layout-capitalization

Ek kom byvoorbeeld sulke teenstrydighede tee:

CD Images --> CD Afbeeldings
Disk Images --> Skyf afbeeldings


Ek hoor graag julle menings hieromtrent.


Groete
Arthur Rilke





Follow ups