← Back to team overview

ubuntu-l10n-af team mailing list archive

Re: Gebruik van hoofletters in Afrikaanse vertalings

 

+1 van nog 'n amateurvertaler vir Marsel se bydrae.



On Mon, 2010-07-19 at 12:01 +0200, Marsel Pretorius wrote:
> Dagsê
> 
> 
> As amatuervertaler kan ek net my mening gee hieroor ook, maar ek dink
> dis belangrik dat daar 'n vasgestelde standaard geskep word rondom
> hoofletters.
> 
> 
> In afrikaans sover ek weet is die gewoonte en reël dat hoofletters
> spaarsaam gebruik word en aangesien ons die sagteware vertaal vir
> gewonde gebruikers daar buite dink ek dit is in goeie gees as mens dit
> so gehoorsaam. Ek maak ook baie gebruik van die nederlandse vertalings
> om my te help as ek onseker is oor watter rigting om in te slaan met
> 'n frase. Die beste riglyn glo ek egter is om as fondament te kyk na
> die Afrikaanse woordelys en Spelreëls. Interessante skakel met
> opsomming van die
> reëls: http://us.oocities.com/afrikaanse_spelreels/09hoofletters.html
> 
> 
> Met die in gedagte kan ons dan seker seker 'n wiki opstel hiervoor om
> bestaande en voornemende vertalers te help, en standaarde vas te lê
> vir eenvormigheid.
> 
> 
> Net vir informasie omtrent die ondergenoemde voorbeelde:
> CD Afbeeldings = CD-afbeeldings
> Skyf afbeeldings = Skyfafbeeldings
> 
> 
> Groete en dankie vir die belangstelling. 
> Sal graag van die ander meer gesoute vertalers ook wil hoor hieroor.
> 
> 2010/7/19 Rilke, A <arthurrilke@xxxxxxxxx>
>         More almal
>         
>         Ek het onlangs begin help met die vertaling van Ubuntu.
>         
>         Net 'n vinnige vraag oor iets wat my kwel.
>         
>         Is daar 'n beleid in Afrikaans oor wanneer ons die hoofletters
>         wat in
>         die Engels gebruik word respekteer, en wanneer nie?
>         
>         Hier is 'n skakel na die "Capitalization Style Guidelines for
>         User
>         Interace Elements" in Engels:
>         http://library.gnome.org/devel/hig-book/nightly/design-text-labels.html.en#layout-capitalization
>         
>         Ek kom byvoorbeeld sulke teenstrydighede tee:
>         
>         CD Images --> CD Afbeeldings
>         Disk Images --> Skyf afbeeldings
>         
>         
>         Ek hoor graag julle menings hieromtrent.
>         
>         
>         Groete
>         Arthur Rilke
>         
>         
>         
>         _______________________________________________
>         Mailing list: https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
>         Post to     : ubuntu-l10n-af@xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
>         Unsubscribe : https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
>         More help   : https://help.launchpad.net/ListHelp
> 
> 
> 
> -- 
> Marsel Pretorius
> 
> _______________________________________________
> Mailing list: https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> Post to     : ubuntu-l10n-af@xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
> Unsubscribe : https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> More help   : https://help.launchpad.net/ListHelp






Follow ups

References