← Back to team overview

ubuntu-l10n-af team mailing list archive

Re: Gebruik van hoofletters in Afrikaanse vertalings

 

Ja, dankie Marsel, ek volg jou advies.
Groete

On Wed, 2010-07-21 at 23:05 -0300, Jan-Carel Brand wrote:
> +1 van nog 'n amateurvertaler vir Marsel se bydrae.
> 
> 
> 
> On Mon, 2010-07-19 at 12:01 +0200, Marsel Pretorius wrote:
> > Dagsê
> > 
> > 
> > As amatuervertaler kan ek net my mening gee hieroor ook, maar ek dink
> > dis belangrik dat daar 'n vasgestelde standaard geskep word rondom
> > hoofletters.
> > 
> > 
> > In afrikaans sover ek weet is die gewoonte en reël dat hoofletters
> > spaarsaam gebruik word en aangesien ons die sagteware vertaal vir
> > gewonde gebruikers daar buite dink ek dit is in goeie gees as mens dit
> > so gehoorsaam. Ek maak ook baie gebruik van die nederlandse vertalings
> > om my te help as ek onseker is oor watter rigting om in te slaan met
> > 'n frase. Die beste riglyn glo ek egter is om as fondament te kyk na
> > die Afrikaanse woordelys en Spelreëls. Interessante skakel met
> > opsomming van die
> > reëls: http://us.oocities.com/afrikaanse_spelreels/09hoofletters.html
> > 
> > 
> > Met die in gedagte kan ons dan seker seker 'n wiki opstel hiervoor om
> > bestaande en voornemende vertalers te help, en standaarde vas te lê
> > vir eenvormigheid.
> > 
> > 
> > Net vir informasie omtrent die ondergenoemde voorbeelde:
> > CD Afbeeldings = CD-afbeeldings
> > Skyf afbeeldings = Skyfafbeeldings
> > 
> > 
> > Groete en dankie vir die belangstelling. 
> > Sal graag van die ander meer gesoute vertalers ook wil hoor hieroor.
> > 
> > 2010/7/19 Rilke, A <arthurrilke@xxxxxxxxx>
> >         More almal
> >         
> >         Ek het onlangs begin help met die vertaling van Ubuntu.
> >         
> >         Net 'n vinnige vraag oor iets wat my kwel.
> >         
> >         Is daar 'n beleid in Afrikaans oor wanneer ons die hoofletters
> >         wat in
> >         die Engels gebruik word respekteer, en wanneer nie?
> >         
> >         Hier is 'n skakel na die "Capitalization Style Guidelines for
> >         User
> >         Interace Elements" in Engels:
> >         http://library.gnome.org/devel/hig-book/nightly/design-text-labels.html.en#layout-capitalization
> >         
> >         Ek kom byvoorbeeld sulke teenstrydighede tee:
> >         
> >         CD Images --> CD Afbeeldings
> >         Disk Images --> Skyf afbeeldings
> >         
> >         
> >         Ek hoor graag julle menings hieromtrent.
> >         
> >         
> >         Groete
> >         Arthur Rilke
> >         
> >         
> >         
> >         _______________________________________________
> >         Mailing list: https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> >         Post to     : ubuntu-l10n-af@xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
> >         Unsubscribe : https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> >         More help   : https://help.launchpad.net/ListHelp
> > 
> > 
> > 
> > -- 
> > Marsel Pretorius
> > 
> > _______________________________________________
> > Mailing list: https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> > Post to     : ubuntu-l10n-af@xxxxxxxxxxxxxxxxxxx
> > Unsubscribe : https://launchpad.net/~ubuntu-l10n-af
> > More help   : https://help.launchpad.net/ListHelp
> 
> 
> 





References